17 January 2007

ingeval iemand wonder

Nota: Ek't my jonkste inskrywing uitgevee, deels omdat GM my bietjie bang gepraat het en deels om ander redes wat ek nie in kode kan wegsteek nie. Arcadia, jy't 'n punt beet gehad. Dankie vir julle kommentaar. :)

2 comments:

Maksideem said...

Hi Margie

Toe ek vanoggend by die werk (9h voor SA) kom het ek jou inskrywing wat nou delete is, gelees.

Jy moet maar moed hou, maar moenie dat die persoon met jou mors nie. Dalk is dit beter om aan te beweeg...

Goed gaan

Margie said...

Baie dankie vir jou raad... I'm keeping it all in mind and taking things very slow. :)